Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewentien
sewentien [boodskap #132792] So, 16 Augustus 2020 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewentien
Afbreking: se•wen•tien


Telwoord: sewentien

Betekenis:
• Die getal 17. Een meer as sestien en een minder as agtien.

Gebruik:
• Ek het nog sewentien lekkers oor.

Verwant:
• sewentiende

Vertaling:
Engels: seventeen
Nederlands: zeventien
Zoeloe: ishumi nesikhombisa


Selfstandige naamwoord: sewentien
Meervoud: sewentiens

Betekenis:
• Die syfer 17.

Gebruik:
• Die sewentien is besig om my van my kop af te dryf.

Vertaling:
Engels: seventeen
Nederlands: zeventien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sestien
Volgende onderwerp: agtien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:22:53 MGT 2024