Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyftien
vyftien [boodskap #132790] So, 16 Augustus 2020 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyftien
Afbreking: vyf•tien
Samestelling: vyf + tien


Telwoord: vyftien

Betekenis:
• Die getal 15. Een meer as veertien en een minder as sestien.

Gebruik:
• Ek het nog vyftien lekkers oor.

Verwant:
• vyftiende

Vertaling:
Engels: fifteen
Nederlands: vijftien
Zoeloe: ishumi nanhlanu


Selfstandige naamwoord: vyftien
Meervoud: vyftiens

Betekenis:
• Die syfer 15.

Gebruik:
• Die vyftien is besig om my van my kop af te dryf.

Vertaling:
Engels: fifteen
Nederlands: vijftien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veertien
Volgende onderwerp: sestien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:57:19 MGT 2024