Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veertien
veertien [boodskap #132789] So, 16 Augustus 2020 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19250
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veertien
Afbreking: veer•tien
Samestelling: vier + tien


Telwoord: veertien

Betekenis:
• Die getal 14. Een meer as dertien en een minder as vyftien.

Gebruik:
• Ek het nog veertien lekkers oor.

Verwant:
• veertiende

Vertaling:
Engels: fourteen
Nederlands: veertien
Zoeloe: ishumi nane


Selfstandige naamwoord: veertien
Meervoud: veertiens

Betekenis:
• Die syfer 14.

Gebruik:
• Die veertien is besig om my van my kop af te dryf.

Spreekwoord:
• Hoog veertien wees. [Hoog dronk wees.]

Vertaling:
Engels: fourteen
Nederlands: veertien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dertien
Volgende onderwerp: vyftien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 09:56:42 MGT 2024