ek is 'n muis [boodskap #13549] |
Do, 26 Maart 1998 00:00 |
Vyg Fynbos
Boodskappe: 15 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
goeie dag,
wie kan my help asseblief ?
met die rympie:
ek is muis
ek's 'n dapper dapper muis
kyk hoe stap ek deur die huis
daar's niks wat my kan vang nie !
en hoe voltooi die rympie dan ?
dankie, ek sal dit baie waardeer..
groet
Vyg
|
|
|
Re: ek is 'n muis [boodskap #13550 is 'n antwoord op boodskap #13549] |
Do, 26 Maart 1998 00:00 |
dega
Boodskappe: 23 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ek's 'n dapper muis
kyk hoe stap ek deur die huis
en daar's niks waarvoor ek skrik nie
vir niemand is ek bang
daar is niks wat my kan vang
ja daars niks waarvoor ek skrik nie
en wat van 'n ....... valletjie
'n valletjie ?
ja 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
ooo nou ja ..... buiten 'n valletjie .....
is daar niks waarvoor ek skrik nie
lol ...... ens ens
/
Vyg Fynbos wrote in message ...
> goeie dag,
>
> wie kan my help asseblief ?
>
> met die rympie:
>
> ek is muis
> ek's 'n dapper dapper muis
> kyk hoe stap ek deur die huis
> daar's niks wat my kan vang nie !
>
> en hoe voltooi die rympie dan ?
>
> dankie, ek sal dit baie waardeer..
>
> groet
> Vyg
|
|
|