Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heksagoon
heksagoon [boodskap #132771] Sa, 15 Augustus 2020 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Heksagoon.
'n Heksagoon.
heksagoon
Afbreking: hek•sa•goon


Selfstandige naamwoord: heksagoon
Meervoud: heksagone
Verkleinwoord: heksagoontjie
Meervoud van verkleining: heksagoontjies

Betekenis:
• 'n Figuur met ses hoeke en ses sye.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige heksagoon het 6 hoeke van 120°.

Sinoniem:
• seshoek

Afgelei:
• heksagonaal

Vertaling:
Engels: hexagon
Nederlands: hexagoon, zeshoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heptagoon
Volgende onderwerp: pentagoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:28:42 MGT 2024