heptagoon [boodskap #132770] |
Sa, 15 Augustus 2020 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heptagoon
Afbreking: hep•ta•goon
Selfstandige naamwoord: heptagoon
Meervoud: heptagone
Betekenis:
• n Figuur met sewe sye en sewe hoeke.
Gebruik:
• 'n Reëlmatige heptagoon het 7 hoeke van ongeveer 128,571°.
Sinoniem:
• sewehoek
Afgelei:
• heptagonaal
Vertaling:
Engels: heptagon, septagon
Nederlands: heptagoon, zevenhoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|