krul [boodskap #132759] |
Sa, 15 Augustus 2020 15:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krul
Afbreking: krul
Selfstandige naamwoord: krul
Meervoud: krulle
Verkleinwoord: krulletjie
Meervoud van verkleining: krulletjies
Betekenis:
• Iets wat spiraalvormig gedraai is, soos 'n haarlok of spiraalvormige versiersel.
Gebruik:
• Hy probeer tevergeefs om die krulle in sy hare uit te kam.
Afgelei:
• haarkrul
• krulbal
• krulhare
• krulkop
• krullerig
• krulhakie
• krullebol
• krultang
Vertaling:
Engels: curl
Nederlands: krul
Werkwoord: krul
Verlede tyd: het gekrul
Teenwoordige deelwoord: krullende
Betekenis:
• Om spiraalvormig te buig of te krom.
Gebruik:
• Sy krul haar hare met 'n krultang.
Afgelei:
• omkrul
• terugkrul
Vertaling:
Engels: to curl
Nederlands: krullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|