Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raadpleeg
raadpleeg [boodskap #132757] Sa, 15 Augustus 2020 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raadpleeg
Afbreking: raad•pleeg
Samestelling: raad + pleeg
Uitspraak: /ˈrɑːt.plɪə̯χ/


Werkwoord: raadpleeg
Verlede tyd: het geraadpleeg
Teenwoordige deelwoord: raadplegende

Betekenis:
• Ander se raad en ervaring bekom en in ag neem.

Gebruik:
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer voor julle enige van hierdie ou Boererate gebruik.

Sinoniem:
• konsulteer

Afgelei:
• raadpleging

Vertaling:
Engels: to consult, confer
Nederlands: raadplegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskawing
Volgende onderwerp: erts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:47:45 MGT 2024