beskawing [boodskap #132756] |
Sa, 15 Augustus 2020 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskawing
Afbreking: be•ska•wing
Uitspraak: /bəˈskɑː.vəŋ/
Selfstandige naamwoord: beskawing
Meervoud: beskawings, Meervoud: beskawinge
Verkleinwoord: beskawinkie
Meervoud van verkleining: beskawinkies
Betekenis:
• 'n Goed ontwikkelde en georganiseerde samelewing waarin beskaafde norme geld.
Gebruik:
• Die wêreld betree 'n planetêre fase van beskawing, gekenmerk deur 'n verskuiwing weg van onafhanklike nasiestate na 'n wêreld van globale konnektiwiteit met wêreldwye instansies, omgewingsuitdagings, ekonomiese stelsels en bewussyn.
Vertaling:
Engels: civilization
Nederlands: beschaving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|