Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurblusser
vuurblusser [boodskap #132751] Sa, 15 Augustus 2020 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vuurblusser.
'n Vuurblusser.
vuurblusser
Afbreking: vuur•blus•ser
Samestelling: vuur + blusser
Uitspraak: /ˈfyrˌblœ.sər/


Selfstandige naamwoord: vuurblusser
Meervoud: vuurblussers
Verkleinwoord: vuurblussertjie
Meervoud van verkleining: vuurblussertjies

Betekenis:
• Draagbare toestel waarmee die vuur van 'n klein brand geblus kan word.

Gebruik:
• 'n Vuurblusser bestaan uit 'n silinder waarin 'n hoeveelheid blusmiddel onder druk gestoor is.

Sinoniem:
• brandblusser

Vertaling:
Engels: fire extinguisher
Nederlands: brandblusser

Nota:
• "Vuurblusser" is 'n direkte vertaling van die Engelse "fire extinguisher". Gebruik eerder "brandblusser".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anargisme
Volgende onderwerp: kapater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:42:06 MGT 2024