Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geneeskunde
geneeskunde [boodskap #132749] Sa, 15 Augustus 2020 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geneeskunde
Afbreking: ge•nees•kun•de
Samestelling: genees + kunde
Uitspraak: /xəˈniə̯skœndə/, /xəˈniə̯skœnə/


Selfstandige naamwoord: geneeskunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die mediese wetenskap; vakgebied wat die aard en oorsaak van siektes, asook geneesmiddels daarteen, ondersoek.

Gebruik:
• Westerse geneeskunde is op bewyse en analise gebaseer, terwyl alternatiewe medikasie ook gewild is.

Afgelei:
• dieregeneeskunde

Vertaling:
Engels: medicine
Nederlands: geneeskunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e-boekleser
Volgende onderwerp: anargisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 22:27:09 MGT 2024