Betekenis:
• Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
• 'n Persoon wat e-boeke lees.
Gebruik:
• 'n Mens kan derduisende boeke op 'n papierdun e-boekleser saam met jou dra.
• Daar is miljoene e-boeklesers oor die wêreld wat e-boeke bo tradisionele boeke verkies.