hiernamaals [boodskap #132746] |
Sa, 15 Augustus 2020 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hiernamaals
Afbreking: hier•na•maals
Selfstandige naamwoord: hiernamaals
Meervoud: –
Betekenis:
• Die lewe ná die dood.
Gebruik:
• Die meeste godsdienste ondersoek temas soos die hiernamaals, die oorsprong van lewe, die aard van die heelal en sy uiteindelike lot, en wat moreel of immoreel is.
Vertaling:
Engels: life after death, hereafter, afterlife
Nederlands: hiernamaals
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|