ruk-en-rol [boodskap #132745] |
Sa, 15 Augustus 2020 08:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruk-en-rol
Afbreking: ruk-en-rol
Uitspraak: /ˈrœkənˌroɫ/
Selfstandige naamwoord: ruk-en-rol
Meervoud: –
Betekenis:
• Musiek- en dansstyl, gekenmerk deur 'n lewendige jazz-ritme en rukbewegings van die liggaam.
Gebruik:
• Ruk-en-rol het in die 1950's en 60's in die Verenigde State ontstaan.
Afgelei:
• ruk-en-rol-musiek
Vertaling:
Engels: rock and roll, rock 'n' roll
Nederlands: rock-'n-roll
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|