Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorspoed
voorspoed [boodskap #132741] Sa, 15 Augustus 2020 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorspoed
Afbreking: voor•spoed
Samestelling: voor + spoed


Selfstandige naamwoord: voorspoed
Meervoud:

Betekenis:
• Vooruitgang en welvaart, sonder terugslae.

Gebruik:
• By 'n troue word die bruidspaar voorspoed en geluk toegewens.

Antoniem:
• teëspoed

Afgelei:
• voorspoedig
• voorspoedigheid

Vertaling:
Engels: prosperity
Nederlands: voorspoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toonkleur
Volgende onderwerp: flikkerlig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:18:35 MGT 2024