Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n Gedig deur PHILIP DE VOS
'n Gedig deur PHILIP DE VOS [boodskap #13543] Do, 26 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
GEDIG DEUR PHILIP DE VOS

Ek sal
vir jou
'n appel pluk;
twee vere
en 'n roos.
Die appel
en die roos
is net
'n soetigheid
vir nou.
Die pouveer
en makouveer
is vir
more se onthou.
Re: 'n Gedig deur PHILIP DE VOS [boodskap #13544 is 'n antwoord op boodskap #13543] Do, 26 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
mooi woorde :)

>
>
>
> GEDIG DEUR PHILIP DE VOS
>>
Vorige onderwerp: Gedig deur PHILIP DE VOS
Volgende onderwerp: Gedig deur PHILIP DE VOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 01:34:58 MGT 2024