Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » notaboek
notaboek [boodskap #132733] Vr, 14 Augustus 2020 19:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie notaboeke.
Verskeie notaboeke.
notaboek
Afbreking: no•ta•boek
Samestelling: nota + boek


Selfstandige naamwoord: notaboek
Meervoud: notaboeke
Verkleinwoord: notaboekie
Meervoud van verkleining: notaboekies

Betekenis:
• Boek waarin notas (aantekeninge) gemaak word of wat daarvoor bedoel is.

Gebruik:
• Die polisiebeampte maak 'n skets van die ongelukstoneel in sy notaboek.

Sinoniem:
• aantekenboek
• sakboek

Hiponiem:
• hardebandnotaboek

Afgelei:
• notaboekrekenaar
• notaboek-inskrywing

Vertaling:
Engels: notebook
Nederlands: notaboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valskerm
Volgende onderwerp: rondskud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:48:51 MGT 2024