nederlaag [boodskap #132722] |
Do, 13 Augustus 2020 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nederlaag
Afbreking: ne•der•laag
Selfstandige naamwoord: nederlaag
Meervoud: nederlae
Verkleinwoord: nederlagie
Meervoud van verkleining: nederlagies
Betekenis:
• 'n Stryd verloor; toestand om oorwin te wees.
Gebruik:
• Hitler se magte het 'n verpletterende nederlaag gely.
Wisselvorm:
• neerlaag
Antoniem:
• oorwinning
• sege
Vertaling:
Engels: defeat
Nederlands: nederlaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|