Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuurwiel
stuurwiel [boodskap #132716] Do, 13 Augustus 2020 14:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19148
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stuurwiel.
'n Stuurwiel.
stuurwiel
Afbreking: stuur•wiel
Samestelling: stuur + wiel


Selfstandige naamwoord: stuurwiel
Meervoud: stuurwiele
Verkleinwoord: stuurwieletjie
Meervoud van verkleining: stuurwieletjies

Betekenis:
• Ronde wielvorminge voorwerp waarmee 'n voertuig (soos 'n motor of boot) bestuur word.

Gebruik:
• 'n Motoris het 'n noue ontkoming gehad nadat die bestuurder van 'n vragmotor agter stuurwiel aan die slaap geraak het.

Vertaling:
Engels: steering wheel
Nederlands: stuurwiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgryse
Volgende onderwerp: boerbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:31:27 MGT 2024