Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vraghouer
vraghouer [boodskap #132714] Do, 13 Augustus 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vraghouers
Vraghouers
vraghouer
Afbreking: vrag•hou•er
Samestelling: vrag + houer


Selfstandige naamwoord: vraghouer
Meervoud: vraghouers
Verkleinwoord: vraghouertjie
Meervoud van verkleining: vraghouertjies

Betekenis:
• 'n Houer waarin vrag vervoer word.

Gebruik:
• 'n Vraghouer kan van een vorm van vervoer na 'n ander oorgeplaas word sonder om die inhoud uit en weer in te pak.

Hiponiem:
• skeepshouer

Vertaling:
Engels: shipping container
Nederlands: vraghouer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vreesaanjaend
Volgende onderwerp: afgryse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:28:05 MGT 2024