Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mitologie
mitologie [boodskap #132703] Do, 13 Augustus 2020 09:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van verskeie mitologiese verhale.
'n Voorstelling van verskeie mitologiese verhale.
mitologie
Afbreking: mi•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: mitologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die versameling verhale oor die verlede wat binne 'n volk, godsdiens of sosiale groep vertel word en nie noodwendig op die waarheid berus nie.

Gebruik:
• Die moderne gebruik van mitologie verwys óf na die mites van 'n spesifieke kultuur (soos in Griekse mitologie, Noorse mitologie of Zulu mitologie), óf die studieveld wat handel oor die versamel, studie en uitlê van mites.

Sinoniem:
• gode-en-heldeleer

Afgelei:
• mitologies
• mitoloog

Afkorting:
• mit.

Vertaling:
Engels: mythology
Nederlands: mythologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikologie
Volgende onderwerp: kwitansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:43:41 MGT 2024