Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikologie
mikologie [boodskap #132702] Do, 13 Augustus 2020 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swamme.
Swamme.
mikologie
Afbreking: mi•ko•lo•gie


Selfstandige naamwoord: mikologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van swamme (skimmels).

Gebruik:
• Die biologiese vakgebied wat swamme bestudeer heet "mikologie" en word dikwels as 'n vertakking van plantkunde beskou, hoewel genetiese studies toon dat swamme nouer verwant is aan diere as aan plante.

Sinoniem:
• swamkunde

Verwant:
• mikologies
• mikoloog
• mikotrofies
• miselium

Vertaling:
Engels: mycology
Nederlands: mycologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skroewedraaier
Volgende onderwerp: mitologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:22:44 MGT 2024