droesem [boodskap #132691] |
Wo, 12 Augustus 2020 14:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droesem
Afbreking: droe•sem
Selfstandige naamwoord: droesem
Meervoud: droesems
Verkleinwoord: droesempie
Meervoud van verkleining: droesempies
Betekenis:
• Sediment wat agterbly nadat wyn gefermenteer het, of figuurlik, die laaste bietjie wat oor is.
Gebruik:
• Die kinders het die koekblik tot op die droesem geëet.
Sinoniem:
• afsaksel
• besinksel
• moer
• uitsaksel
Afgelei:
• wyndroesem
Vertaling:
Engels: lees
Nederlands: droesem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|