Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neurie
neurie [boodskap #132683] Wo, 12 Augustus 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neurie
Afbreking: neu•rie


Werkwoord: neurie
Verlede tyd: het geneurie

Betekenis:
• Met geslote mond sing.

Gebruik:
• Sy neurie ingedagte terwyl hy die huis skoonmaak.

Afgelei:
• neuriesanger

Vertaling:
Engels: to hum
Nederlands: neuriën

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vullishoop
Volgende onderwerp: polisiebeampte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 16:18:01 MGT 2024