skarrel [boodskap #132681] |
Wo, 12 Augustus 2020 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skarrel
Afbreking: skar•rel
Werkwoord: skarrel
Verlede tyd: het geskarrel
Betekenis:
• Haastig beweeg om iets vinnig gedoen te kry.
Gebruik:
• Ons moes skarrel om betyds klaar te maak.
Sinoniem:
• rondhardloop
• rondskrop
Afgelei:
• rondskarrel
Vertaling:
Engels: to scurry, scamper
Nederlands: scharrelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|