lekkers [boodskap #132670] |
Di, 11 Augustus 2020 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lekkers
Afbreking: lek•kers
Selfstandige naamwoord: lekker
Meervoud: lekkers
Verkleinwoord: lekkertjie
Meervoud van verkleining: lekkertjies
Betekenis:
• Meervoud van lekker; meer as een lekker.
Gebruik:
• Al die soet kinders kry lekkers.
Sinoniem:
• lekkergoed
Vertaling:
Engels: sweets, dainties
Nederlands: snoepgoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|