soutoplossing [boodskap #132668] |
Di, 11 Augustus 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soutoplossing
Afbreking: sout•op•los•sing
Samestelling: sout + oplossing
Selfstandige naamwoord: soutoplossing
Meervoud: soutoplossings
Verkleinwoord: soutoplossinkie
Meervoud van verkleining: soutoplossinkies
Betekenis:
• 'n Homogene mengsel van 'n sout en 'n oplosmiddel, gewoonlik water.
Gebruik:
• 'n Soutoplossing is meestal 'n goeie geleier van elektrisiteit.
Vertaling:
Engels: salt solution
Nederlands: zoutoplossing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|