antagonisme [boodskap #132656] |
Di, 11 Augustus 2020 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antagonisme
Afbreking: an•ta•go•nis•me
Selfstandige naamwoord: antagonisme
Meervoud: antagonismes
Betekenis:
• Stryd tussen teengestelde menings, leringe of partye.
Gebruik:
• Die toenemende antagonisme teenoor andersdenkendes is kommerwekkend.
Sinoniem:
• teenstand
• teenstelling
• teenwerking
Antoniem:
• protagonisme
Verwant:
• antagonisties
• antagonis
Vertaling:
Engels: antagonism
Nederlands: antagonisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|