voorskoot [boodskap #132646] |
Ma, 10 Augustus 2020 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorskoot
Afbreking: voor•skoot
Samestelling: voor + skoot
Uitspraak: /fʊər.skʊət/
Selfstandige naamwoord: voorskoot
Meervoud: voorskote (voorskooie)
Verkleinwoord: voorskootjie
Meervoud van verkleining: voorskootjies
Betekenis:
• 'n Doek of stuk leer wat voor die liggaam gehang word om die klere te beskerm en skoon te hou.
Gebruik:
• Die kok dra 'n spierwit voorskoot.
Afgelei:
• voorskootrok
Vertaling:
Engels: apron, pinafore, gremial
Nederlands: voorskoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|