klits [boodskap #132644] |
Ma, 10 Augustus 2020 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klits
Afbreking: klits
Werkwoord: klits
Verlede tyd: het geklits
Betekenis:
• Om vinnig deurmekaar te roer.
• Iemand slaan; 'n hou gee.
Gebruik:
• Sy klits die eiers.
• Hy het sy beste maatjie by die skool geklits.
Afgelei:
• klitser
Vertaling:
Engels: to beat, whip, stir; to thrash, smack
Nederlands: roeren
Selfstandige naamwoord: klits
Meervoud: klitse
Verkleinwoord: klitsie
Meervoud van verkleining: klitsies
Betekenis:
• Soort gras met stekelrige sade wat aan mens se klere vassit.
• (figuurlik) Iemand wat lastig of moedswillig is.
Gebruik:
• Sy kouse is vol klitse.
• Die klein klits het my pen gesteel.
Spreekwoord:
• Hy klou soos 'n klits aan my. [Altyd by iemand wees.]
Vertaling:
Engels: sticky grass, burdock
Nederlands: klit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|