Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simbaal
simbaal [boodskap #132638] Ma, 10 Augustus 2020 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Simbale
Simbale
simbaal
Afbreking: sim•baal


Selfstandige naamwoord: simbaal
Meervoud: simbale
Verkleinwoord: simbaaltjie
Meervoud van verkleining: simbaaltjies

Betekenis:
• Musiekinstrument in die vorm van 'n ronde metaalplaat, wat in pare teen mekaar geslaan word, of as deel van 'n dromstel met dromstokkies geslaan word.

Gebruik:
• Loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale! [Psalms 150:5]

Afgelei:
• simbaalslae
• simbaalspeler

Verwant:
• simbalis

Vertaling:
Engels: cymbal
Nederlands: bekken, cimbaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverhoeds
Volgende onderwerp: asemrowend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:45:29 MGT 2024