Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverhoeds
onverhoeds [boodskap #132637] Ma, 10 Augustus 2020 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverhoeds
Afbreking: on•ver•hoeds
Uitspraak: /ˌɔn.fɛrˈɦuts/


Bywoord: onverhoeds

Betekenis:
• Sonder dat iets verwag is of daarvoor voorberei is.

Gebruik:
• Dit is beter om voorbereid te wees as om onverhoeds betrap te word.

Vertaling:
Engels: unexpected, suddenly, abrupt
Nederlands: onverhoeds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tamboeryn
Volgende onderwerp: simbaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:36:17 MGT 2024