Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trollie
trollie [boodskap #132635] Ma, 10 Augustus 2020 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Winkeltrollie.
'n Winkeltrollie.
trollie
Afbreking: trol•lie


Selfstandige naamwoord: trollie
Meervoud: trollies
Verkleinwoord: trollietjie
Meervoud van verkleining: trollietjies

Betekenis:
• Waentjie met wiele waarmee goedere gestoot word.

Gebruik:
• Laat dit in die trollie.

Afgelei:
• winkeltrollie

Vertaling:
Engels: trolley, shopping cart
Nederlands: trolley

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treeteller
Volgende onderwerp: tamboeryn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:37:05 MGT 2024