suip [boodskap #132627] |
Ma, 10 Augustus 2020 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suip
Afbreking: suip
Werkwoord: suip
Verlede tyd: het gesuip
Teenwoordige deelwoord: suipende
Betekenis:
• Drink, van 'n dier gesê.
• (pejoratief) Alkohol drink; drank misbruik.
Gebruik:
• Die leeus is na die watergat om te suip.
• Die man suip soos 'n vis.
Spreekwoord:
• Jy kan 'n perd by die water bring, maar jy kan hom nie dwing om te suip nie. [Iets kan nie deur dwangmiddele bereik word nie.]
Afgelei:
• suiplap
Vertaling:
Engels: to drink; to drink to excess
Nederlands: drinken; zuipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|