Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rif
rif [boodskap #132625] Ma, 10 Augustus 2020 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koraalrif.
'n Koraalrif.
rif
Afbreking: rif


Selfstandige naamwoord: rif
Meervoud: riwwe
Verkleinwoord: riffie
Meervoud van verkleining: riffies

Betekenis:
• (geologie) 'n Vlak gebied in water, veroorsaak deur 'n rots-, koraal- of sandbank.
• (mynbou) 'n Uitgestrekte soom wat delfstowwe bevat; ertsdraende rotsbank of ertsaar.

Gebruik:
• Duikers duik graag by Aliwal-bank, 'n rotsagtige rif sowat 4 km vanaf Umkomaas langs die KwaZulu-Natalse kus.
• 'n Goud-draende rif is in 1886 ontdek en Johannesburg is 'n jaar later daar gesig.

Afgelei:
• goudrif
• hoofrif
• koraalrif

Vertaling:
Engels: reef
Nederlands: rif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: war
Volgende onderwerp: sens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:30:22 MGT 2024