lugafweer [boodskap #132622] |
So, 09 Augustus 2020 20:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugafweer
Afbreking: lug•af•weer
Selfstandige naamwoord: lugafweer
Meervoud: –
Betekenis:
• Verdediging teen lugaanvalle m.b.v. vliegtuie, helikopters, hommeltuie en missiele.
Gebruik:
• Namate vliegtuie al hoe meer deur die vyand gebruik was, het lugafweer 'n al hoër prioriteit begin kry.
Afgelei:
• lugafweergeskut
• lugafweerkanon
• lugafweerradar
• lugafweerwapens
Vertaling:
Engels: anti-aircraft
Nederlands: luchtafweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|