peetvader [boodskap #132621] |
So, 09 Augustus 2020 19:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peetvader
Afbreking: peet•va•der
Samestelling: peet + vader
Selfstandige naamwoord: peetvader
Meervoud: peetvaders
Verkleinwoord: peetvadertjie
Meervoud van verkleining: peetvadertjies
Betekenis:
• Manlike doopgetuie wat beloof om medeverantwoordelikheid vir die opvoeding van 'n kind te aanvaar, en die taak oor te neem as die pa nie meer daartoe in staat is nie.
Gebruik:
• Sy peetvader het die plaas aan hom nagelaat.
Sinoniem:
• peetoom
• peetpa
Antoniem:
• peetmoeder
Hiperoniem:
• peetouer
Vertaling:
Engels: godfather
Nederlands: peetvader, peter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|