Betekenis:
• 'n Geseëlde oorpak wat 'n ruimtevaarder dra om die omstandighede in die ruimte te kan oorleef.
Gebruik:
• 'n Ruimtepak bied beskerming teen die vakuum van die ruite, beheer die lugdruk en temperatuur, monitor lewensfunksies en maak kommunikasie moontlik.
Vertaling:
Engels: space suit
Nederlands: ruimtepak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.