rooidwerg [boodskap #132617] |
So, 09 Augustus 2020 16:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooidwerg
Afbreking: rooi•dwerg
Samestelling: rooi + dwerg
Selfstandige naamwoord: rooidwerg
Meervoud: rooidwerge
Verkleinwoord: rooidwergie
Meervoud van verkleining: rooidwergies
Betekenis:
• 'n Klein, relatief koel ster van die hoofreeks, die mees algemene tipe ster in die Melkweg.
Gebruik:
• Die sterre met die grootste massa se leeftyd is 'n paar miljoen jaar, daarteenoor verbrand rooidwerge (met die kleinste massa) hul brandstof stadig en word hulle honderde miljarde jare oud.
Verwant:
• geeldwerg
• bloudwerg
• witdwerg
Vertaling:
Engels: red dwarf
Nederlands: rode dwerg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|