Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disforie
disforie [boodskap #132612] So, 09 Augustus 2020 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
disforie
Afbreking: dis•fo•rie


Selfstandige naamwoord: disforie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gevoel van diep ontevredenheid, onbehae, terneergedruktheid en ongelukkigheid; diep sombere stemming.

Gebruik:
Disforie en is dikwels die gevolg van 'n ingrypende gebeurtenis in iemand se lewe, soos die verlies van 'n dierbare, en gaan soms gepaard met angs of rusteloosheid

Antoniem:
• euforie

Vertaling:
Engels: dysphoria
Nederlands: dysforie

Nota:
• Van Grieks 'δυσφορία', disphoríā.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distopie
Volgende onderwerp: aktiveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:29:41 MGT 2024