Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terrein
terrein [boodskap #132600] Sa, 08 Augustus 2020 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terrein
Afbreking: ter•rein


Selfstandige naamwoord: terrein
Meervoud: terreine
Verkleinwoord: terreintjie
Meervoud van verkleining: terreintjies

Betekenis:
• Stuk grond wat vir 'n bepaalde doel opsygesit is; afgebakende gebied.
• 'n Onderwerp waarmee mense hulself besighou; vakgebied.

Gebruik:
• Die terrein is vir konstruksie en opknappings gesluit.
• Ek begeef my nou op 'n onbekende terrein.

Hiponiem:
• feesterrein
• kampterrein
• paradeterrein
• parkeerterrein
• skoolterrein

Vertaling:
Engels: terrain, grounds; speciality, field of study
Nederlands: terrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soeklig
Volgende onderwerp: toejuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:35:00 MGT 2024