perdevleis [boodskap #132592] |
Sa, 08 Augustus 2020 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perdevleis
Afbreking: per•de•vleis
Samestelling: perde + vleis
Selfstandige naamwoord: perdevleis
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vleis van 'n perd was as voedsel voorberei is.
Gebruik:
• Produkte was as beesvleis bemark word bevat soms 'n beduidende hoeveelheid perdevleis.
Vertaling:
Engels: horsemeat
Nederlands: paardenvleesch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|