Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neusvleuel
neusvleuel [boodskap #132591] Sa, 08 Augustus 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neusvleuel
Afbreking: neus•vleu•el
Samestelling: neus + vleuel


Selfstandige naamwoord: neusvleuel
Meervoud: neusvleuels
Verkleinwoord: neusvleueltjie
Meervoud van verkleining: neusvleueltjies

Betekenis:
• Die sywand van 'n neusgat.

Gebruik:
• Die rooibokramme proes met trillende neusvleuels.

Vertaling:
Engels: nostril
Nederlands: neusvleugel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: molariteit
Volgende onderwerp: perdevleis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:25:44 MGT 2024