Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » molariteit
molariteit [boodskap #132590] Sa, 08 Augustus 2020 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
molariteit
Afbreking: mo•la•ri•teit


Selfstandige naamwoord: molariteit
Meervoud: molariteite

Betekenis:
• 'n Maat vir die sterkte van 'n oplossing van 'n stof.

Gebruik:
Molariteit word gedefinieer die aantal mol opgeloste stof per liter oplossing, 1 M = 1 mol/L.

Sinoniem:
• molêre konsentrasie

Hiperoniem:
• konsentrasie

Vertaling:
Engels: molarity
Nederlands: molariteit

Nota:
• Moenie "molariteit" met "molaliteit" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: molaliteit
Volgende onderwerp: neusvleuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:42:06 MGT 2024