kolwyntjie [boodskap #132586] |
Sa, 08 Augustus 2020 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolwyntjie
Afbreking: kol•wyn•tjie
Selfstandige naamwoord: kolwyntjie
Meervoud: kolwyntjies
Betekenis:
• 'n Soet, ronde koekie wat in 'n vormpie gebak is, dikwels mooi versier.
Gebruik:
• Kolwyntjies is geskik vir enige geleentheid, van 'n verjaardagpartytjie tot 'n troue, en kan in dieselfe tema versier word.
Sinoniem:
• kollewyntjie
• kolombyntjie
• vormkoekie
Afgelei:
• kolwyntjiepan
Vertaling:
Engels: cupcake, muffin
Nederlands: muffin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|