Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » igtiologie
igtiologie [boodskap #132583] Sa, 08 Augustus 2020 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
igtiologie
Afbreking: ig•tio•lo•gie


Selfstandige naamwoord: igtiologie
Meervoud:

Betekenis:
• Onderafdeling van die biologie wat hom met die studie van visse bemoei.

Gebruik:
• Pierre Belon se boek De aquatilibus (in Latyn, 1553), wat 110 visspesies beskryf en illustreer, het die grondslag vir die moderne igtiologie gelê.

Sinoniem:
• viskunde

Verwant:
• igtioloog
• viskundige

Vertaling:
Engels: ichthyology
Nederlands: viskunde, ichtyologie

Nota:
• Afgelei van Grieks: ἰχθύς, ikhthus, "vis"; en λόγος, logos, "leer of studie".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teister
Volgende onderwerp: insekdoder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:40:24 MGT 2024