teister [boodskap #132582] |
Sa, 08 Augustus 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teister
Afbreking: teis•ter
Werkwoord: teister
Verlede tyd: het geteister
Betekenis:
• Baie onaangenaam/ ondraaglik maak; pla; pes; hinder.
• Groot skade aanrig.
Gebruik:
• Die boemelaar teister toeriste langs die pad.
• Die land word deur droogte geteister.
Afgelei:
• teistering
Vertaling:
Engels: to harass; to scourge, ravage, devastate, afflict
Nederlands: teisteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|