korrup [boodskap #132577] |
Vr, 07 Augustus 2020 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korrup
Afbreking: kor•rup
Uitspraak: /kɔˈrœp/
Byvoeglike naamwoord: korrup
Vergrotende trap: korrupter
Oortreffende trap: korrupste
Attributief: korrupte
Betekenis:
• Wat deur geskenke, geld e.d. oorgehaal word om plig, party of oortuigings te versaak.
• (rekenaarwetenskap) Onbruikbaar beskadig.
Gebruik:
• Die korrupte amptenaar behoort in die pad gesteek te word.
• Al die lêers op my hardeskyf is korrup.
Verwant
• korrupsie
Vertaling:
Engels: corrupt
Nederlands: corrupt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|