Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sokkerbal
sokkerbal [boodskap #132572] Vr, 07 Augustus 2020 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sokkerbal.
'n Sokkerbal.
sokkerbal
Afbreking: sok•ker•bal
Samestelling: sokker + bal


Selfstandige naamwoord: sokkerbal
Meervoud: sokkerballe
Verkleinwoord: sokkerballetjie
Meervoud van verkleining: sokkerballetjies

Betekenis:
• 'n Ronde bal waarmee sokker gespeel word.

Gebruik:
• Die sokkerspeler skop die sokkerbal in die doelhok in.

Vertaling:
Engels: soccer ball
Nederlands: voetbal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyer
Volgende onderwerp: wed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:34:11 MGT 2024