Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lyer
lyer [boodskap #132571] Vr, 07 Augustus 2020 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lyer
Afbreking: ly•er


Selfstandige naamwoord: lyer
Meervoud: lyers
Verkleinwoord: lyetjier
Meervoud van verkleining: lyertjies

Betekenis:
• Iemand wat aan iets ly.

Gebruik:
• Hoe langer die lyer wag, hoe ernstiger word die probleem.

Homofoon:
• leier (persoon wat lei; voorloper; aanvoerder)

Afgelei:
• jiglyer
• kankerlyer
• lepralyer
• longlyer
• lupuslyer
• maagleier
• senuweelyer
• teringlyer

Vertaling:
Engels: sufferer
Nederlands: lijder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leuningstoel
Volgende onderwerp: sokkerbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:26:09 MGT 2024